FrancoisPistoriusFoodWine Francois Pistorius Food , Wine & Art

Easter Cheescake Treat

Bestandele:
100ml warm water
100ml suurlemoen sap
100ml suiker
2 pakkies Gelatine ( man tip: jy vind dit in die koek bestandele afdeling waar die yeast, bakpoeier ens gehou word, ‘n boksie met 4 individuele sakkies binne in )
1 houertjie Orley Whip ( man tip: jy sal dit in die yskas van supermark vind waar vars room en karringmelk gehou word )
1 houertjie natuurlike geur roomkaas ( man tip: “smooth” nie “chunky” nie )
1 blikkie kondens melk
1 pakkie tennis beskuitjies

Metode:
Klop Orley Whip en suiker tot dit glad en styf is en punte vorm as jy die klitser op lig;(Vir die sjokolade opsie het ek die suiker met donker sjokolade vervang)
Vou die kondensmelk en daarna die roomkaas in met die hand;
Voeg dan die suurlemoen sap by en roer deur;
Plaas die inhoud van die 2 pakkies gelatine in ‘n bakkie en voeg die warm water by en roer tot dit op gelos is;
Voeg die gelatine oplossing by die roomkaas mengsel en roer goed deur met die hand;
Giet die roomkaas mengsel eweredig oor die gepakte onder laag tennis beskuitjies en gebruik ‘n spaan op die oppervlak mooi glad te maak;
Bedek met “cling film” en sit oor nag in die yskas;

Ek het die wit kaaskoek met n’ druiwe jelly bedek.

Whiskey Jelly :
90ml package unflavored gelatin
1 cup boiling water
90ml ounces whiskey
60 mllemon juice
30 ml simple syrup
1/4 cup cold water
Pour over cheesecake.

Decorated with a mint leaves or a slice of lemon and colorful sprinkles and chocolate balsamic vinegar reduction.